Solid Rock Properties
  • Contact Us
  • Our Services
  • Menu Menu

Testimonials from our valued clients

We are proud to share some reviews from both owners and tenants we have dealt with over the years:

It is an absolute pleasure working with Solid Rock. Their professionalism, expertise, and dedication is evident in all our dealings. Their communication is excellent, keeping us informed at every step. I highly recommend them.

 
M. Hendricks (owner)

You were my first rental agency ever and have set the standard incredibly high for what I expect from here on out because of your dedication, swiftness, friendliness and professionalism! Thank you all, once again.

G. Kansay (tenant)

Ek maak gebruik van Solid Rock as verhuringsagent sedert 2013, dus meer as ‘n dekade lank.
 
Ek kan Sonia en haar span 100% aanbeveel indien u ‘n agent soek wat aan die volgende vereistes voldoen:
 
Doen volledige kredietnasoek van voornemende huurders word gedoen asook werkgeskiedenis, huidige en vorige huur “geskiedenis” en verseker dat volle deposito soos vereis, betaal kan word tesame met eerste maand se huur, maw geen afgebetaling van deposito.

Volledige inspeksie word saam met voornemende huurder gedoen van die eiendom en foto’s  (baie), word geneem van binnekant van eiendom.
Wanneer huurders die huurkontrak beëindig, word presies dieselfde foto’s weer geneem om te verseker die eenheid word in dieselfde toestand gelaat word as waarin dit ontvang is.

Navrae van verhuurder se kant word onmiddellik opgevolg en hanteer, bv. versekeringseise is namens my met die body corporate hanteer.

Noodsaaklike onderhoud aan woonstel word vooraf met verhuurder se goedkeuring gereël met betroubare kontrakteurs en opgevolg na voltooiing daarvan.

Kommunikasie vanaf die body corportate word onmiddellik deurgegee aan die huurder, indien nodig.

In die 11 jaar wat Solic Rock die verhuring van my woonstel hanteer, was daar nog nooit ‘n situasie waar die huurder nie betaal het nie en is huur stiptelik maandeliks oorbetaal.
 
Ek kan dus net weereens bevestig dat Solid Rock ‘n uitstekende verhuringsagentskap is!

W. Steenkamp (owner)

© Copyright Solid Rock Properties 2025. All rights reserved. - Enfold Theme by Kriesi
  • Terms of Use
  • PAIA Document
  • Privacy Policy
Scroll to top